Joop se Kampvuur

Om hierdie kampvuur vertel ons stories! Joop wil graag hoor van jou:

  • Jislaaik! oomblikke.
  • Eish! oomblikke.
  • Eina! oomblikke.
  • Mamparra! oomblikke.

Bowenal wil Joop hoor wat die roete jou geleer het!

NOTA: Joop neem jou privaatheid ernstig op, en voel oor onnodige data soos ekstra goed in jou rugsak – dis iets wat jou later in die knyp bring! Joop sal nie jou data deel, verkoop of vir kommersiële voordeel gebruik, of langer saam dra as wat nodig is nie.

Blank Form (#3)

Meer oor Joop…

Dramatic black and white silhouette of a hiker on a mountain trail in Bosnia.

Elke pad begin êrens en het sy legendes. Joop ook.

Wooden sign warns hikers to stay on the trail in rugged mountainous landscape.

Joop staan vir sekere beginsels. Lees meer daaroor…

Die moeite werd hempde. Want dit vertel jou storie.